Babakamer






Saggies, die babatjie slaap. Lees gerus alles van my seun, Coert Nicolaas
se geboorte
.

Ons het lank gewag vir ons seun. Lees gerus hier die Dagboek van ons swangerskap


Terwyl jy hier is, blaai sommer deur my album wat op die kassie staan.




Keer terug na my Voorstoep.